Modulekode | MBK 702 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module ondersoek oefenfisiologie soos toegepas in sportwetenskapkonteks en sluit in die normale en prestasieverbeteringsfisiologie van bio-energetika, aanpassing van liggaamstelsels, omgewingsinvloede, ergogeniese middels en spesiale oorwegings soos veroudering, geslag, genetika en uitputting. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App